| |||||
Volkslied: הַתִּקְוָה Hatikvah (Hebreeus vir: "Die Hoop") | |||||
Hoofstad | Jerusalem[1] (gedeeltelik erken)[fn 1] | ||||
Grootste stad | Jerusalem | ||||
Amptelike tale | Hebreeus en Arabies | ||||
Regering | Unitêre parlementêre grondwetlike republiek Isaac Herzog Benjamin Netanyahu | ||||
Onafhanklikheid • Verklaar
• Erken |
van die Mandaat van Palestina 14 Mei 1948 11 Mei 1949 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
20 770–22 072a km2 (149ste) 8 019–8 522 myl2 2,71 (2015)[9] | ||||
Bevolking - 2022-skatting - 2008-sensus - Digtheid |
9 656 000[10] (92ste) 7 412 200[11] 437 / km2 (35ste) 1 131,8 / myl2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2022-skatting | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
2022-skatting | ||||
MOI (2021) | 0,919[13] (22ste) – baie hoog | ||||
Gini (2018) | 38,6[14](48ste) – medium | ||||
Geldeenheid | Nuwe sikkel (₪) (ILS )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
IST (UTC+2) IST (UTC+3) | ||||
Internet-TLD | .il | ||||
Skakelkode | +972 | ||||
a 20 770 is Israel binne die Groen Lyn. 22 072 sluit in die geannekseerde Golanhoogtes en Oos-Jerusalem. |
Israel, ook Israël (Hebreeus: יִשְׂרָאֵל, Yisrā'el; Arabies: إِسْرَائِيل, Isrāʼīl), amptelik die Staat Israel (Hebreeus: מְדִינַת יִשְׂרָאֵל, Medīnat Yisrā'el, [mediˈnat jisʁaˈʔel], ; Arabies: دولة إسرائيل, Dawlat Isrāʼīl, [dawlat ʔisraːˈʔiːl]), is 'n demokratiese grondwetlike republiek in die Midde-Ooste en antieke tuisland van die Jode. Dit oorvleuel gedeeltelik met Palestina, tuisland van die Palestyne. Israel word begrens deur Sirië en Libanon in die noorde, Jordanië in die ooste, Egipte in die suidweste en die Middellandse See in die weste. Die amptelike hoofstad is Jerusalem, die setel van die presidentswoning, regeringskantore, hooggeregshof en die parlement (Knesset).[1] Die sentrum van ekonomiese en tegnologiese aktiwiteit is Tel Aviv; hier is ook die meeste ambassades gesetel. Dit is die mees ontwikkelde land in die Midde-Ooste en een van die mees ontwikkelde in die wêreld. Dit is 29ste in die wêreld in die BBP en 13de in die BBP per capita.[15] [16] [17]
The Czech Republic currently, before the peace between Israel and Palestine is signed, recognizes Jerusalem to be in fact the capital of Israel in the borders of the demarcation line from 1967." The Ministry also said that it would only consider relocating its embassy based on "results of negotiations.
Verwysingfout: <ref>
tags exist for a group named "fn", but no corresponding <references group="fn"/>
tag was found